Twee Albatros-vliegtuie met vermoedelik 14 mense aan boord was teen gisteraand nog soek nadat hulle op pad van Tzaneen na die Randse Lughawe verdwyn het. Dit was teen druktyd nog onseker presies wie ...
Die 2026-aflewering dra die tema “’n strandpartytjie”. Die landbouafdeling vorm die ruggraat van die geleentheid en bied ’n ...
Die jongste voëltjieboer in die land het onlangs skoonskip gemaak by die nasionale voëlskou met ‘n eerste plek vir sy Red Factor, ’n rooi kanarie. Divan van Rooyen is aangewys as die jongste ...
Die land se beroemdste en ­belangrikste katte het die ­naweek hier teen van hul ­oorsese eweknieë aan ’n internasionale katte­skou deelgeneem. Altesaam 167 katte het van oral – tot so ver as Finland – ...
Mnr. Yusuf Tarmohammed (voorsitter van die SA Pit bulterriër organisasie) en Clarissa Bosman, met Skyler, 'n jaar oue pit bulterriër. 'n Pit bul skou en -fees word gehou op 25-26 April om te help om ...
Suid-Afrika is ‘n baie “kwaai nasie” en is op die “mespunt van iets baie gevaarlik met die potensiaal om nie die val te kan keer nie,” het Graca Machel, die vrou van Nelson Mandela gewaarsku. “Ons ...