Die SAUK se Afrikaanse nuus is terug in die oorspronklike tydgleuf, en daar is selfs ’n nuwe Afrikaanse telenovela op dié kanaal. Na twee jaar se ontstuimigheid is die SAUK se Afrikaanse nuus na sy ...
Twee Afrikaanse rolprente trek nou groot aandag. Skoonheid is pas terug van die Cannes-rolprentfees en reeds vir internasionale verspreiding verkoop aan vyf lande, en Roepman word wyd geloof en het ...
FEBRUARIE, die maand van die liefde, is die begin van ’n nuwe era vir die SAUK se SABC2 met Afrikaanse kykstof wat ’n Return ...
Die Afrikaanse rolprentbedryf gaan van krag tot krag en Afrikaanse fliekvlooie kan nou weer uitsien na ‘n splinternuwe film, dié keer ‘n animasiefilm Die Sneeukoningin. Dié fliek is gegrond op die eeu ...
Media 24 konsolideer die sakeblaaie van sy Afrikaanse koerante Beeld, Volksblad en Die Burger in 'n nuwe landwye blad, Sake 24, wat los binne-in elke koerant versprei sal word. Die Amps-syfers vir die ...
Plus, get the best of BroadwayWorld delivered to your inbox, and unlimited access to our editorial content across the globe. RSG en LEFRA PRODUKSIES bied met trots aan - die eerste volwaardige ...
JOHANNESBURG - 'n Splinternuwe Afrikaanse aanlyn platform vir werksoekers, werkgewers en leergieriges is Vrydag bekend gestel. Hierdeur wil Solidariteit lede van die Afrikaanse werksgemeenskap met ...
Join this in-person summit at the Sandton Convention Centre to explore purpose-led leadership and innovation in the AI era.
PRETORIA, GAUTENG - Boekwurms het 'n geldige verskoning gehad om nuwe leesstof aan te skaf. Die ontstaan van Afrikaans is op 14 Augustus met Taaldag herdenk, en daarmee saam word ...