Die Drieries se graad 8 en 9-Olimpiade spanne het nie net die Olimpiade in die Sedibeng-Oos distrik gewen nie, maar die graad 9-span het ook stof in die oë van 728 ander Hoërskole geskop toe hulle as ...